Radio Suid Afrika CD
2017-01-17 19:13  Views:61
Price:Negotiable
Send Inquiry
Weight 0.20 kg Price: R 130.00 Radio Suid Afrika is n nuwe afrikaanse rock&roll groep. Hulle is afkomstig van Hartbeespoort in die Noord-Wes provinsie van Suid Afrika en maak al 9 jaar lank saam musiek. Hulle musiek is vernuwende klanke met lirieke wat enige liefhebber van kwaliteit afrikaanse musiek tussen die oë sal tref. Kyk uit vir hulle debuut musiek video op MK89 en maak seker jy kry hulle te sien wanneer hulle in n venue naby is.
Contact Infomation
Send Inquiry
Company name:BTECHTRON
Status:[Offline] [Send message] [Chat]
Business contact:Sir or Madam(Mr.)
Telphone:
Area: Caribbean Region-Bermuda
Address:Ou Wapad 79 EduTainment House Ifafi Hartbeespoort North West Hartbeespoort